Luisteraars se natuurfoto’s


Kyk na dié natuurfoto’s wat deur RSG-luisteraars geneem is.

‘n Onstuimige see met sonsondergang. Dis op 6 Oktober 2015 gelaai deur Andre Cronje.

‘n Onstuimige see met sonsondergang. Dis op 6 Oktober 2015 gelaai deur Andre Cronje.

IMG-1018x

Sononder: Die son is pas onder oor Vleesbaai in die agtergrond, skryf Reg Joubert. Die foto is op 8 Oktober 2015 gelaai.

Sonsondergang by Welgevonden. Foto gelaai op 4 Oktober deur Thinus Verryne.

Sonopkoms oor Vyfhoek 05h44 02-10-15, skryf Annie Pienaar, wat die foto op 3 Oktober gelaai het.

Sonopkoms oor Vyfhoek 05h44 02-10-15, skryf Annie Pienaar, wat die foto op 3 Oktober gelaai het.