Is jy obsessief-kompulsief?


Vrydag 23 Februarie 2018

Die meeste van ons het al in films en realiteitsreekse gesien hoe ‘n obsessief-kompulsiewe versteuring manifisteer, byvoorbeeld hoe ‘n persoon aanhoudend hulle hande was, of iemand wat obsessief sekere goed versamel, of ‘n voordeur word drie gesluit voor iemand gaan slaap. Lise Swart praat met twee sielkundiges oor hierdie siekte, wat dit veroorsaak en watter behandeling toegepas kan word deur die individu self en ‘n professionele persoon.

Lees en luister ook na twee onderhoude oor obsessief-kompulsiewe gedrag soos bespreek op Gesondheid op RSG. Klik hier: https://www.rsgplus.org/gesondheid/trek-jy-jou-hare-uit-daars-hulp/