ADHD, sooibrand & diabetes


Hier is al die skakels na die artikels en potgooie wat in Gesondheid op RSG op 11 November bespreek is:

ADHD: Prof André Venter, hoof van pediatrie aan die Vrystaatse Universiteit en een van die land se voorste kenners van ADHD gesels oor die simptome, oorsake en behandeling van ADHD. Klik hier.

Sooibrand en Barrett Oesofagus: Dr Maarten Prins, gastro-enteroloog van MediClinic Panorama en deeltydse dosent aan US, verduidelik alles oor sooibrand (ook bekend as reflukssiekte), die Nissen-prosedure en Barrett oesofagus. Klik hier.

Maagseer/peptiese ulkus: Dr Maarten Prins, gastro-enteroloog van MediClinic Panorama en deeltydse dosent aan US, verduidelik alles oor peptiese ulkusse. Klik hier.

Tipe 2 Diabetes: Dr Marius Wasserfall, internis van MediClinic Panorama, bespreek die oorsake, simptome, komplikasies en behandeling van tipe 2 diabetes, en maak ook inligting oor ‘n opwindende nuwe anti-diabetesmiddel wat volgende jaar beskikbaar kan wees, bekend. Klik hier.