Die beste malaria-voorkoming en -behandeling


Malaria eis jaarliks miljoene lewens en die malariamuskiet is die dodelikste dier op aarde.

Wat is serebrale malaria, wat onlangs die lewe van ‘n Potch-student geëis het? Neem die risiko vir malaria in Suid-Afrika toe? Kan mens dit werklik voorkom? Hoe doeltreffend is die behandeling werklik?

Dr Jantjie Taljaard, hoof van infeksiesiektes by die Universiteit van Stellenbosch se geneeskunde-fakulteit en die Tygerberg Hospitaal, gesels oor malaria, die beste manier en middels om dit te voorkom, en die doeltreffendste behandeling – wat interessantheidshalwe ‘n Chinese kruiemiddel.

 

Gebiede in Afrika waar malaria endemies voorkom

Gebiede in Suid-Afrika waar malaria endemies voorkom

Só lyk die malaria-muskiet (Anopheles) in vergelyking met ander muskiete