Watter sorg benodig psigiatriese pasiënte?


Ná die dood van meer as 100 psigiatriese pasiënte wat in die sorg van ongeregistreerde en ongekwalifiseerde sogenaamde versorgers – wat nou as die ANC se Mediese Marikana bekend staan – word vrae gevra oor watter sorg psigiatriese pasiënte wel nodig het? En wat moet die familie weet indien jy na so ‘n geliefde omsien? Wat gaan van die oorblywende meer as 1800 psigiatriese pasiënte word wat steeds in die ongeregistreerde sorg is?
Lynette Francis het op Maandag 6 Februarie 2017 met kenners oor dié dilemmas gesels.

Luister hier na die program.