Fietsfiks2, episode 1


Die nuwe reeks van Fietsfiks skop af met ‘n nuwe baadjie en aanslag. Ons toets koolstofwiele, en kyk of dit werklik vinniger is. Leon Crous van R.E.P.S is ons kenner, en hy deel ‘n paar wenke met jou. Trek ook jou dagboek nader vir die MTB- en padfietskalender.

Hier is ‘n skakel na die eerste seisoen, genaamd Fietsfiks1.