Hoe werk sooibrand en refluks?


Gesondheid op RSG se program oor sooibrand en reflukssiekte het groot belangstelling uitgelok. As jy dit gemis het kan jy hier luister na gastro-enteroloog dr. Maarten Prins se praatjie oor sooibrand en reflukssiekte, hoe dit werk en hoe dit met medikasie behandel kan word.
Luister hier na die eerste aflewering oor wat sooibrand is, en medikasie.
Luister hier na die tweede aflewering oor die Nissen-prosedure, wie goeie kandidate vir die prosedure is, en Barrett Oesofagus.

Hier is verdere handige inligting oor sooibrand en reflukssiekte op Health24.

Een van die hoofredes is dat die klep tussen die slukderm en maag (bekend as LES) nie goed sluit nie.

gerd

Die skets toon die klep tussen die slukderm en maag.

Die skets toon die klep tussen die slukderm en maag. As van die maag se slymvlies in die slukderm opgroei, is dit Barrett Oesophagus, en dié opgroei van selle kan in ‘n klein persentasie van pasiënte tot ‘n tipe kanker lei.

Hierdie diagram gee ‘n oorsig oor die verskillende stadiums van reflukssiekte.

Hierdie diagram gee ‘n oorsig oor die verskillende stadiums van reflukssiekte.

In volgende week se program verduidelik Dr Maarten Prins hoe die klep tussen die slukderm en die maag 'verstewig' kan word deur 'n deel van die maag om die slukderm vas te werk.

In die twee aflewering verduidelik Dr Maarten Prins hoe die klep tussen die slukderm en die maag ‘verstewig’ kan word deur ‘n deel van die maag om die slukderm vas te werk.