Kan jy dit hoor?


Meer as vyf persent van die wêreldbevolking – sowat 630 miljoen mense – is doof. Ouderdom en geraasbesoedeling is die grootste bydraende faktore tot gehoorverlies. Hoor van die interessanthede van klank en hoe dit aangewend en gemanipuleer word. En dat klank, as ons nie ore gehad het wat dit kan hoor nie, doodeenvoudig nie vir ons sou bestaan het nie. Dít word alles duidelik uit Jacqui January se leersame dokumentêre program oor klank en gehoor.

Toets jou gehoor hier:

Luister na die interessante dokumentêr oor klank en gehoor deur Jacqui January wat op 9 Julie 2015 uitgesaai is:

Gesondheidsprogramme oor gehoorverlies
Vir meer inligting oor hoe mens hoor, luister na ‘n reeks van twee gesondheidsprogramme oor gehoorverlies by ouer en jonger mense, gehoorapparate, kogleêre inplantings, tinnitis en meer: