Nuwe melanoom-behandeling


Daar is nuwe behandeling vir melanoom beskikbaar, veral vir gevorderde melanoom, waarvoor daar voorheen geen hoop was nie. Dr Willie Visser, hoof van dermatologie verduidelik die effektiwiteit en newe-effekte van die nuwe middels.

Luister hier na die program.