Peptiese ulkus


Het jy geweet dat sowat 70% van mense met maagsere, geen simptome het nie, al is ‘n deel van die maagwand al vernietig tot op die spier? Het jy geweet dat sekere pynstillers die grootste oorsaak van maagsere is, en dat die skade wat dit aanrig niks te doen het met hoe dit aan die maagslymvlies raak nie?

Luister hier na die program oor peptiese ulkusse. Die spesialis is dr Maarten Prins, gastro-enteroloog by MediClinic Panorama.