Jy moet hierdie onderhoud hoor


As jy dink jy weet alles oor die dodelike Ebola epidemie, moet jy Martelize Brink se onderhoud met dr. Juli Sitwala oor haar vier maande in Sierra-Leone hoor.