Skielike hartstilstand – 19 uit 20 lewens kan gered word met ‘n klein toestelletjie


Skielike hartstilstand is lewensgevaarlik want as jou hart nie effektief klop nie, kry jou brein nie suurstof nie, en gaan jy dood.

Klik op die skakel hieronder om meer uit te vind en te lees oor harstilstand en die verhaal van Jan Wiehman (55) van Welgemoed, wat wonderbaarlik drie jaar gelede gered is nadat sy hart gaan staan het en wat nou die eerste ontvanger van ‘n nuwegenerasie hartskoktoestel in Suid-Afrika geword het.

http://www.capetownafcentre.co.za/news/breaking-news-implanting-new-subcutaneous-shock-device-to-prevent-sudden-cardiac-death

Luister Woensdag om 11:30 na Gesondheid op RSG, wanneer Marí Hudson met ‘n spesialis oor skeilike hartstilstand en die behandeling daarvan gesels.