Só het Fabian skraal en fiks geword


In 2013 was Fabian Collins oorgewig en baie ongelukkig met sy lewe. Toe begin hy sy eie fiksheidsklas met net ‘n handjievol mense (hulle betaal maar R20 per maand).

Vandag – drie jaar later – is Fabian topfiks, 25kg ligter en dolgelukkig met sy voorkoms. Hy vertel vir Haidee hoe alles begin het.

Luister hier na die gesprek met Fabian:

IMG-20160817-WA0017 2

Fabian voor en ná sy gewigsverlies van 25kg

In 2013 was daar net 'n handjievol mense wat Fabian se gemeenskapsklasse bygewoon het. Nou, in 2016 is dit 'n heel ander saak.

In 2013 was daar net ‘n handjievol mense wat Fabian se gemeenskapsklasse bygewoon het. Nou, in 2016 is dit ‘n heel ander saak.

Kyk na die video van sy gemeenskapsklasse: