Terugblik op Gesondheid 2016


In 2016 het Marí Hudson, aanbieder van Gesondheid op RSG, weer na ‘n groot aantal gesondheidsake gekyk en weereens met van die land se beste spesialiste op hul onderskeie vakgebiede gesels.

Hier is van die onderwerpe in ‘n neutedop:

Hartprobleme

Longprobleme

Brein

  • Vliese op die oog
  • Kornea-oorplantings

Ortopediese probleme

  • Halwe knievervangings
  • Voet en enkelprobleme

Vroue

  • Lekkend blaas
  • Surrogaatmoederskap
  • Voorbehoeding
  • Genetiese toetse op die embrio
  • Genetiese toetse op borskankerselle

Mans

  • Prostaatprobleme
  • Testikulêre kanker

Kinders

  • Kanker in Kinders
  • TB in kinders

Klik hier om by die potgooie oor Gesondheid uit te kom

Die bladsy sal só lyk:

Laai dan die betrokke potgooi af of luister dadelik daarna. Die bladsy sal só lyk: