Waarom jy jou kind teen masels moet inent


Brabbeltyd 22 Mei 2017

Ná die onlangse maselsuitbreking word daar sedert 5 Mei noodmaselsimmunisasies deur die Gauteng Department van Gesondheid gedryf. Volgens die Nasionale Instituut vir nie-oordraagbare siektes, is 31 gevalle van masels in Januarie in die Wes-Kaap opgeteken en 17 in Gauteng in Maart. Dr. Liesl Venter, ‘n pediater, gesels met Charlene Lackay oor dié aansteeklike siekte.