SA mediese dienste nie gerat vir wettiging van dagga


Wat beteken die dekriminalisering van dagga? Wat is die implikasies van die wettiging van dagga in Suid-Afrika? Sal dit tot meer gevalle van psigoses lei? Het ons land voldoende gesondheidsdienste om meer mense te behandel vir psigoses, en te rehabiliteer?

Marí Hudson gesels met dr. Abdul Kader Domingo (foto regs), psigiater verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch, oor dié kwessies.

 

Luister en lees hier na die program waar dagga as medikasie bespreek is.