Wat gebeur as mens ‘n X-chromosoom te veel of te min het?


Normale geslagschromosome

Gesondheid: Woensdag 21 Februarie 2018

Het jy geweet dat die mens kan lewe met te veel geslagschromosome, en selfs ook met te min? Dat daar vroue is met een, drie of selfs vyf X-chromosome pleks van twee, en mans met n ekstra X-chromosoom, en dat dié vroue en mans met die ekstra X-chromosoom nie noodwendig onvrrugbaar is nie.