Wat moet ek eet om 100 jaar oud te word? Jamie het dalk die antwoord.


Seunsgesig TV-sjef Jamie Oliver glo hy het ‘n lys van bestanddele om jou ou bene te laat kou. Dis ‘n lys van 14 bestanddele wat hy “superkos” noem. Hy onthul dié lys in ‘n nuwe TV-program waarin hy reis na Japan, Griekeland, en Costa Rica in

Jamie Oliver

Jamie Oliver

sy soektog na gesond kosse. Die beste ding, volgens Jamie, is dat die bestanddele hoegenaamd nie vreemd of eksoties of onbekombaar is nie: dis  gewone alledaagse dinge wat almal kan eet.

Klink vir my na ‘n wenresep!