Hoe werk kleurblindheid en nagblindheid?


5% Mense in ons land is nagblind. Nagblindheid moet egter nie verwar word met kleurblindheid nie, wat terloops meer onder mans as vroue voorkom.

Oogspesialis (oftalmoloog) dr. Hein van Wyk verduidelik wat nagblindheid en kleurblindheid is en tegnologie beskikbaar om dit in sommige gevalle te verminder.Wat beteken dit om nagblind te wees? En hoe sien jy anders as jy kleurblind is?

Hier is enkele interessante feite oor nagblindheid en kleurblindheid:

  • Kleurblindheid kom meer algemeen onder mans voor. Sowat 1uit 12 mans en 1 uit 200 vroue ly aan rooi-groen kleurblindheid.
  • Voor jy dink jy is nagblind: Maak seker jou motor se ruit en tru-spieeltjies is skoon.
  • Rus, moenie ry as jy moeg is nie
  • Mense met monochromatiese kleurblindheid sien die wêreld in grys. Die toestand kom egter slegs 1/33000 voor
Iemand wat aan nagblindheid ly, sien die toneel soos dit in die middel lyk, terwyl iemand met normale visie dit sien soos dit links en regs lyk.

Iemand wat aan nagblindheid ly, sien die toneel soos dit in die middel lyk, terwyl iemand met normale visie dit sien soos dit links en regs lyk.

Esté Gross het met oftalmoloog dr. Hein van Wyk en oogkundige Esthé Lee gesels.

stoplight

Só (regs) sien ‘n kleurblinde die groen en rooi ligte van ‘n robot.

Kyk na die video wat kleurblindheid verduidelik:

Alhoewel daar moontlikhede brille beskikbaar is vir kleurblindheid, hang dit af van die toestand en werk dit nie vir almal nie.

Om meer uit te vind gaan na www.enchroma.com. Daar is ook ‘n video beskikbaar wat wys hoe die oog soos ‘n kamera werk.