Haidee kuier by Siena en haar teetuin op Kylemore


Op Kylemore tussen Stellenbosch en Pniel, kruis Haidee Muller se paaie met die nimlike Siena Charles. Siena het eers plaaswerk gedoen, tot sy eendag besluit het, tot hier toe en nie verder nie. Siena bedryf nou haar eie teetuin, genaamd Beker en Bord net daar by haar blou huis in Skoolstraat, Kylemore. Haidee het met hierdie inspirerende mens gesels.

Luister hier na die gesprek.