Groeipyne: wat behoort ouers van neurowetenskap te weet?


Donderdag 16 Maart 2017

Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager oor wat ouers van neurowetenskap moet kennis neem. Die gesprek is na aanleiding van ’n kongres wat hulle albei onlangs in San Francisco bygewoon het.