Hoe werk voedselallergieë by kinders?


Brabbeltyd 3 April 2017

Lucinda Lourens praat oor voedselallergieë by kinders. Sy is ‘n geregistreerde dieetkundige met ‘n belangstelling in pediatriese voeding. Dié belangstelling het gedurende die drie jaar wat in ortopediese en pediatriese afdelings van staatshospitale gewerk het, ontwikkel. Sy praat oor die grootste kos-sondebokke vir allergieë en stel die volgende webwerwe voor vir ouers wat meer inligting soek:
Allergy society of South Africa: http://www.allergysa.org
American College of Allergy, Asthma and Immunology: http://acaai.org/allergies
American Academy of Asthma and Immunology: https://www.aaaai.org
Asthma and allergy foundation of America: http://www.aafa.org
Australian Society of Clinical Immunology and Allergy:  https://www.allergy.org.au
European Academy of Allergy and Clinical Immunology http://www.eaaci.org