Moet my kind Graad R herhaal of is hy skoolgereed?


Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, hoof van die Leeuwenhof Akademie se pre-primêre afdeling, oor hoe ouers daaroor moet dink as hulle kind Graad R moet herhaal.

Luister hier na die program.