Niks kan jou voorberei op nuwe baba


Wanneer ’n nuwe baba in ’n gesin arriveer, het dit ’n reuse impak op die hele familie. Dr. Melodie de Jager, ‘n ontwikkelingskenner, gesels met Johan van Lill oor hoe om dit te hanteer.

Luister hier na die program.