Hoe werk lugsakke?


Net soos ‘n valskerm op ‘n baie presiese manier opgevou moet word om behoorlik te kan werk, so word die lugsakke in motors op baie presiese maniere opgevou.
Este Gross het vir die tegnikus Pieter Mouton gevra om meer te vertel oor lugsakke in motors.

Luister op 21 Desember na dié interessante bydra op Middag op RSG.

Hier is enkele interessante feite oor lugsakke:

  • Die eerste lugsak is reeds in 1941 uitgevind.
  • Vir die lugsak om effektief te wees, moet die passasier sy sitplekgordel dra.
  • Lugsakke het 15000 lewens gered in die afgelope 20 jaar.
  • 11% persent van noodlottige beserings kan voorkom word deur die lugsak.

Kyk na die video oor hoe lugsakke werk:

 

Veelvoudige lugsakke

Veelvoudige lugsakke

Lugsak van voor

Lugsak van voor

Gordyn-lugsakke

Gordyn-lugsakke

 

Klik hier vir interessante inligting oor nuwe ontwikkelinge.