Anna skryf – sonder hande


“Anna Petersen het op die ouderdom van 8 maande haar hande verloor. Vandag bestuur sy haar eie kleuterskool waar sy ook kinders met MIV en Fetale Alkohol Sindroom opvoed. By die huis is sy ‘n vrou en ma en gesels met ons oor hoe sy as kind deur ‘n moeilike skoolsisteem sterk gestaan het om haarself te ontwikkel. Kyk gerus op ons webblad na ‘n video waar Anna sonder hande haar pragtige handeskrif ten toon stel.”

Kyk na die video:

Kategorieë