Luister Donderdae na Oom Goltros vertel


img-20160914-wa0028Luisteraars het vir die eerste keer met Oom Goltos (Elias P Nel) kennis gemaak tydens RSG Kunstefees 2015. Hulle het sy stories en vertellinge so baie geniet, dat ons toe besluit het om vir Oom Goltros ‘n lewe ná die Kunstefees te gee….en siedaar, vanaf Oktober is Oom Goltros elke Donderdagoggend so iewers ná 10:00 weer op Oggend op RSG met sy musiek en vertellinge.

Ja, Oom Goltros van Verneukpan gaan met sy “kwinksinnigheid” en enigmatiese verbeeldingsvlugte die luisteraars laat lag én kopkrap.

Luister hier na die eerste vertelling.

Kyk die video wat tydens die opname in die ateljee gemaak is:

6981410109_04cac73db3_b

Oom Goltros op die verhoog