Rooikop-Rus praat Afrikaans

Rooikop-Rus praat Afrikaans


Een van die inskrywings op Afrikaans.com se  ‘Hoe lyk die lekker van JOU Afrikaans”- kompetisie, was van Rusland. Die rooikop Russiese Dasja Turianitsa neem mens sommer op ‘n kort reis in haar video terwyl sy verrassend mooi Afrikaanse praat – want, sê sy, dis die mooiste taal.

Kategorieë