Tariq: die snoekerkampioen wat motorfietsleerbaadjies maak


Haidee kuier by Tariq Samsodien. Sy pa het hul kleremaak-besigheid in 1952 begin en hy is onlangs oorlede. Tariq maak motorfiets-leerbaadjies en hy is ook ‘n snoeker-kampioen. Haidee Muller het by sy werkswinkel gaan inloer in Parow.

Kyk na die video: