Ken giftige sampioene só uit


Giftige sampioene

Die aarde se magneetvelde

Ons vind uit wanneer die aarde se magneetveld weer gaan omswaai. (Lees meer: https://en.wikipedia.org/wiki/Earth%27s_magnetic_field)

Ons leer meer van die pofadder se paringstyd, en

Dave Pepler gee wenke gee wat jy op jou volgende sampioensoektog kan toepas om die giftige sampioene te vermy.

(Lees meer oor giftige sampioene: https://www.guyhowto.com/most-poisonous-mushrooms/, https://www.britannica.com/list/7-of-the-worlds-most-poisonous-mushrooms

http://www.pathologylearningcentre.uct.ac.za/harmful-substances-fungi)

Luister na die uitgawe van Hoe Verklaar jy dit?: