Hoe nou met aggressiewe kind?


Toon jou kind aggressiewe gedrag? Is dit buitengewone aggressie of sommer gewone kwaaitjie kabouter? Is daar gevaarligte wat op abnormale gedrag dui?

Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor hoe om aggresiewe kinders te hanteer, en om bekommerd te wees as jou kind aggresiewe gedrag toon.