Geslagsrolle in gesin, verbale geweld en oordrewe klem op manlikheid…


Donderdag 7 Desember 2017

Johan van Lill praat met Lourens van Niekerk, die terapeutiese bestuurder van Childline in Noordwes, oor hoe geslagsrolle in gesinne ’n rol kan speel by geweld teen vroue en kinders. Watter rol speel ’n oordrewe fokus in die gesin en samelewing op sogenaamde manlikheid? En wat is die negatiewe impak van verbale geweld op gesinne?