Kinders wil self die regte ding doen


Kinders ontwikkel die vermoë om besluite te neem omdat hulle vanself die regte ding wil doen.

Johan van Lill praat met Hanri de la Harpe oor hoe om die vermoë by kinders te ontwikkel om besluite te neem, nie omdat die reëls dit van hulle verwag nie, maar omdat hulle ’n innerlike behoefte het om die regte ding te doen.