Ontwikkel só jou kind se eiewaarde


Groeipyne, Donderdag 10 Mei 2018. – Wat sien jou kind as hy/sy in die spieel kyk. Of as hy aan sy/haar eiewaarde dink? Is jou kind se eiewaarde hoog genoeg?

Johan van Lill praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor hoe ouerskapstyle kinders se selfbeeld of eiewaarde kan ontwikkel of benadeel.