Waarom jok kinders?


Brabbeltyd: Maandag 7 Mei 2018

Die een of ander tyd sal ouers hulle spruite uitvang dat hulle nie die waarheid praat nie. Om te jok is ’n natuurlike deel van ’n kind se ontwikkeling, sê opvoedkundige sielkundige Christa Badenhorst. ’n Baie spesiale klein gas is ook braaf genoeg om te vertel wat hy alles van jok weet.