Amore pak die eerste RSK boks uit


Amore Bekker is baie opgewonde oor die RSG Boks wat sy ontvang het. Sy pak dit uit en kyk na elke produk wat daarin is. Bestel jou boks by http://rsg.joyluck.co.za/JoyLuck.aspx…

Die storie van die boks se oopmaak:

1. Die boks se voorkant

2. Die boks se ander kant

3. Die brief

4. Daar’s baie goeters binne-in

5. Uitgepak!