Bak, braai en brou


Kom ons maak weer lekker kos. Om jou te  inspireer kyk gerus na hierdie video oor die kos van Theran, en omdat ons weet julle gaan iedergaval braai, kyk bietjie na uiteensetting van vleissnitte. Vir oordaad, kyk bietjie hoe om hierdie koekdeeg bolle te maak. Laaste, maar nie die minste, moet julle hierdie resep vir Churros met wit sjokolade en aarbeie probeer.  

Kategorieë