Ons skil toe nog altyd lemoene verkeerd


Ja, dis bietjie laat vir hierdie raad, die seisoen is verby, maar nou is daar geen verskoning om vorentoe alles taai te maak nie. Sny net die boonste en onderste dele af en siedaar – ‘n oranje rusper/wurm – klik hier.

As jy egter wil uitstaan moet jy vandeesweek se resep vir Mediterreense groente en kaas gebak probeer.

Vir verdere inspirasie gaan kyk gerus na ‘n keur van ons luisteraars se resepte deur hier te klik.

Kategorieë