Springmielies op die stronk


Springmielies is seker die maklikste versnapering ooit maar het jy geweet dat mens dit van die stronk af kan maak? Ons ook nie. Noudat jy die eerste happie geneem het (mens kan nooit genoeg van die goed kry nie) is die wêreld jou oester – kyk bietjie na hierdie oulike sout, soet of pikante variasies van springmielies.

 

 

Kategorieë