Hologramme en skynwerklikheid


Don_by_sy_huisDon Maxwell Searll is ‘n internasionale erkende kunstenaar wat vername tegnologiekuns-metodes aan Suid-Afrika bekend gestel, het. Om die waarheid te sê: Don is ‘n wêreldleier in 3D-tegnolgie. Van die kunsvorme wat hy gebruik, is laser-en rekenaar grafiese kuns, holografie, skynwerklikheid en stereoskopiese rolprente.

Esté Gross het  ‘n draai by sy huis in Johannesburg gemaak om onder andere uit te vind van hologramtegnologie…en wat die toekoms van skynwerklikheid is. Luister môre op Middag op RSG na die bydrae.

Kyk na die video met hologramtegnologie – as ‘n jy 3D Bril kan aansit, sal jy die video-effek kan sien.

Hier is ‘n voorbeeld van hologram-tegnologie in ‘n Micheal Jackson-musiekvideo gebruik is:

Hier is nog videos van Don se werk:


tung-skull National GeographicEen van Don se baanbrekers werk was byvoorbeeld ‘n holografiese beeld van die Taung Kopbeen op die 1985 National Geographic (links).

Besoek Don se webtuiste vir voorbeelde van sy werk http://haptics3d.co.za/
Jy kan hom ook skakel by 0829253795.

Meer inligting oor hologramme