Dokumentêr: Agter die gordyn – luister weer

Dokumentêr: Agter die gordyn – luister weer


Ballet dateer so ver terug as die 15de eeu toe die Italiaanse adelstand mekaar wou beïndruk met uitspattige en oordadige partytjies. ‘n Nuwe vorm van vermaak het begin toe ‘n groep passies uitgevoer het, wat ‘n swaardgeveg naboots. Dit het in die eeue daarna ontwikkel tot ‘n klassieke kuns. Hierdie dansvorm is deesdae nie net klassiek nie – baie balletgeselskappe het moderne produksies in hulle repertoire, soos Joburg Ballet se jaarlikse Studio Soirées. Martin Headger het agter die gordyn gaan kyk wat dit verg om ‘n 21ste eeu balletproduksie op die planke te sit.

Luister hier na die volledige program.

Kyk na die video wat Martin tydens die opnames gemaak het:

Hier is foto’s van die dansers van die balletgeselskap

Joburg Ballet: Angela Revie en Thabang Mabaso in La fille mal gardee. Foto: Bill Zurich

Kitty Phetla & Megan Gerber in I’m Not bReady To Say Goodbye deur Shnnon Glover. Foto: Bill Zurich

Mahlatse Sachane & Megan Gerber in Fragments. Foto: Bill Zurich

Monike Cristina in La Esmeralda – Studio Soirees 2016. Foto: Bill Zurich

Shannon Glover en Ruan Galdino in the Studio Soirees 2016. Foto: Bill Zurich

Kitty Phetla en Megan Gerber in I’m Not bReady To Say Goodbye deur Shannon Glover, Studio Soirees 2016. Foto: Bill Zurich