Viva Voce #3: Skuif nader vir Barbershop musiek


Kry solank jou streepbaadjie en strooihoed gereed vir Barbershop musiek die Sondagoggend 10:00 in vir VIVA VOCE ‘n musiekreeks ter viering van die stem. Luister na Barbershop kwartette soos Main Street, Vocal Spectrum, The Mills Brothers en Amabassadors of Harmony. Dit is Viva Voce, Sondag om 10:00 saamgestel deur Esté Gross.

Die stigter van die Kontemporere A Cappella Vereniging van Amerika Deke Sharon, noem Barbershop die krygskuns van a cappella, maar as jy die woord Barbershop hoor, dink jy heelwaarskynlik aan mans met streepbaadjies, strooihoede met ‘n kierie in die hand, maar Barbershop is soveel meer.

Luister op 21 Oktober na Episode 3 van Viva Voce.
1. Judy Garland: Play that Barbershop Chord: https://www.youtube.com/watch?v=6gVM0dMDOEo
2. Ringmasters: Smile: https://www.youtube.com/watch?v=VTIVz3PleLk
3. The Ambassadors of Harmony: 76 Trombones: https://www.youtube.com/watch?v=QmDGntpZC3I
4. Henry Burr & Ada Jones: Come Josephine in my Flying machine:
5. Main Street : Razzle Dazzle: https://www.youtube.com/watch?v=pWqLdTYMN-8
Hier is foto’s en video’s van die kunstenaars.  As jy graag betrokke wil raak by Barbershop a cappella en meer uitvind oor SPATS – die Suid-Afrikaanse afiliaat verbonde aan die Barbershop Harmony Society in Amerika besoek die webtuiste www.spats.co.za, of skakel Mark Jansen van Rensburg by 082 396 8881.

Vocal Spectrum

The Fairfields Four

 

Judy Garland

Die Hayden Quartet

Ada Jones en Henry Burr

Dapper Dans

Boswell Sisters

The Mills Brothers

The Buffalo

Ambassadors of Harmony

Ringmasters