Viva Voce #6: Al fluitend en jodelend


Sangers wat buitengewoon goed kan jodel en fluit. Dít is die fokus van die sesde episode van VIVA VOCE wat Sondag om 10:00 uitegsaai word.

Luister na die besonderse fluitklanke van Roger Whittaker en die fluitende predikantsvrou Ryne de Beer. Luister ook na jodelsang van Mary Schneider, Jimmy Rodgers en jodelsang uit Switzerland en Oostenryk.

Viva Voce word saamgestel en aangebied deur Esté Gross

Mason Ramsey, die jodelende jonge “Hank Williams’.

Die fluitende predikantsvrou, Ryne de Beer

JImmy Rodgers

Mary Schneider, die Australiese koningin van jodel

Roger Whittaker

Die Von Trapps

Die alpehoring