Robert Hamblin se ‘The Colony’ uitstalling


In sy nuwe uitstalling fokus die kunstenaar op water soos wat dit vloei rondom sy gunsteling Dalebrook getypoel in Kalkbaai. Die beelde word verbind aan die aandelemark se wisselende goud pryse en word beskryf as “beeldskoon” en “asemrowend”.

Kategorieë