Nee wat, die koek is droog

Nee wat, die koek is droog


Hierdie reeks kort-kortverhale het alles met ‘n koek te doen – ‘n droë ene.

‘n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefees 2016 ‘n storie geskryf rondom die opdrag – “Nee wat, die koek is droog…” Die uiteenlopende verhale is kostelik, speels, humoristies en oorspronklik.

  • 14 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe verhaal deur Frederick J. Botha DEBUUT
    Voorleser: Frieda van den Heever
    rosewater-raspberry-sponge-cake frederick-j-bothabio-197x300
  • 15 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe kortkortverhaal deur Zain Eckleton DEBUUT
    Voorleser: Marlo Minnaar
    zain_eckleton_nikki-rixon homemade-cake-mix-4
     
  • 16 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe kortkortverhaal deur Bettina Wyngaard DEBUUT
    Voorleser: Ivan Abrahams
    0317223ca6134e971bcf8e6e6a4f95f8 20177622439_ac4995711f_b 
  • 17 November 09:15 Nee wat, die koek is droog – ‘n nuwe kortkortverhaal deur Theunis Engelbrecht DEBUUT
    Voorleser: Marlo Minnaar.
    0000362_chocolate-layer-cake theunis-engelbrecht-1411994340
  • 18 November 09.15 Nee wat, die koek is droog – Herhaling
    promo292873999