2e RSG Oppiwater Kunstefees


lefraOPPI_logoRGB copy

RSG-omroepers Ettienne Ludick en Lynette Francis gaan daar wees. En as jy oor vier maande saam met hulle op die skippie wil wees om die tweede RSG Oppiwater Kunstefees te geniet, moet jy nou-al jou plek bespreek.

Klik hier vir die Oppiwater Kunstefees 2015 – Program en Inligting.

En luister hier na ‘n onderhoud van ‘n RSG-luisteraar, dr. Abe Kempen, wat die eerste RSG Oppiwater Kunstefees ervaar het.