35 Pedale


16 Nov 21:10

35 Pedale (orrel & klavier)  [DEBUUT] Die pyporrel het homself al deur die eeue bewys as een van die veelsydigste klawerbordinstrumente, terwyl die klavier waarskynlik die gewildste instrument onder liefhebbers van klassieke musiek is. In hierdie spesiale byeenkoms van instrumente en Ockie Vermeulen (orrel) en Wessel van Wyk (klavier) kan luisteraars uitsien na unieke verwerkings van bekende werke deur onder andere Bach, Beethoven, Mozart en Karl Jenkins.

Met Ockie Vermeulen & Wessel van Wyk

Ockie Vermeulen

Ockie Vermeulen

Wessel van Wyk

Wessel van Wyk

Fees sluit om 22:00

Klik hier vir die program in ‘n neutedop.