Boetie dit is tyd vir bid…


Boetie dit is tyd vir bid as ‘n seekoeikoei op jou skoot kom sit deur Philip de Vos
Philip de Vos is alombekend vir sy lustige limerieke en filosofiese rymelary. Hierdie maltrap versprogram is ‘n samestelling van die virtuose De  Vos se verse in die vorm van ‘n moderne sprokie. Maak kennis met ‘n vet feë, ‘n padda, ‘n prins, ‘n mielie en ‘n kreef op hierdie besonderse liefdesreis. Kostelike vermaak vir die hele gesin.

Met Wessel Pretorius & Cintaine Schutte

Regie: Margot Luyt & Nita Swanepoel

Boetie dit is tyd om te bid...Wessel Pretorius & Cintaine Schutte

Boetie dit is tyd om te bid…Wessel Pretorius & Cintaine Schutte