Carla Pohl gee ‘n opera-sangles


Carla Pohl, Suid-Afrikaanse operasangeres wat ‘n internasionale loopbaan as dramatiese sopraan beleef het, singe nie meer nie, maar gee sangles vir jong sangers.
Sy het in die RSG ateljee gedemonstreer hoe mens moet staan en asemhaal om behoorlik te kan sing.

Die sopraan Carla Pohl gee ‘n klas in asemhaling vir aspirant operasangers aan Esté Gross, Johan van Lill en Christelle Webb-Joubert.

As jy verder belangstel in hoe sangdosente klas gee, kyk na die onlangse meesterklas wat Michelle Breedt in Munchen gegee het. Let op dat die tenoor van Suid-Afrika is:

Michelle Breedt, mezzo-soprano and professor for vocal at the Hochschule für Musik und Theater in Munich, coaches Anna Dowsley (mezzo-soprano, Australia), Khanyiso Gwenxane (tenor, South Africa) and Clara Corinna Scheurle (mezzo-soprano, Germany) at the fourth Open Master Class of the NEUE