RSG Kunstefees: Dinsdag 17 November


DINSDAG 17 NOVEMBER
08:00 Praat Saam
08.30 Finansies
09:00 Kunstefees begin
09:15 Roosterbrood: ‘n Klankdrama deur Sylvaine Strike
09:30 Stilte met Strijdom van der Merwe
10:15 Kunste-Profiel – Marius Weyers (70 jr)
10:50 Boekvoorlesing
11:05 Feeskunstenaar – Diane Victor
11:30 Oom Goltros vertel…
17:30 RSG Sport
17:50 Boekvoorlesing
18:00 Nuus en Weer
18:10 Befonk
18:30 Geldsake
18:50 Nuus
18:55 Aandgedagte
19:00 Poen en Toekie kom kunstefees toe
19:10 Ons het gees deur Anton Treurnich  [DEBUUT] 20:00 Boetie dit is tyd vir bid as ‘n seekoeikoei op jou skoot kom sit deur Philip de Vos
20:30 Herhaling van Wittebrood en Roosterbrood, twee klankdramas deur Sylvaine Strike
21:10 ‘n Verslag aan ‘n akademie deur Franz Kafka  [DEBUUT]